Psalms 63:7-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. want U is my Helper; daarom sal ek lof, eer en aanbidding bring in die skaduwee van U vlerke.

8. My lewe volg moeilik agter U aan, U regterhand hou my op,

9. maar húlle wat my lewe soek om dit te vernietig, sal in die onderste dele van die aarde ingaan.

10. Hulle sal val deur die swaard; hulle sal die jakkalse se deel word,

11. maar die koning sal hom in God verheug; elkeen wat by Hom sweer, sal Hom loof en eer, maar die mond van hulle wat leuens praat sal gestop word.

Psalms 63