Psalms 64:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Luister na en hoor my stem, o God, as ek tot U bid; bewaar my lewe van vrees vir my vyande.

Psalms 64

Psalms 64:1-5