Psalms 62:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier op die wysie van “Y’dutun.” (Lofuitinge): ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 My lewe wag op God; vanaf Hom kom my verlossing.

2. Hy alleen is my God en my Verlossing; Hy is my groot Verdediging, ek sal nie beweeg word nie.

3. Hoe lank sal julle ’n man bedreig sodat julle hom kan doodmaak? Julle sal wees soos ’n verkrummelde muur en ’n inmekaarvallende heining.

Psalms 62