Psalms 63:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek, toe hy in die wildernis van Y’hudah was. 2 O God, U is my God, op U wag ek; my lewe dors na U, my vlees smag na U soos in ’n dor en dorstige land, waar daar geen water is nie.

Psalms 63

Psalms 63:1-4