Psalms 6:6-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Ek is moeg van my gesug; elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bank met my trane.

7. My oog word swak van smart; dit het oud geword vanweë al my teëstanders.Mat 7:23

8. Gaan weg van my, almal wat wetsoortreders is, want יהוה het die stem van my gehuil gehoor.

9. יהוה het my smeekbede gehoor; יהוה het my gebed ontvang.

10. Al my vyande sal beskaamd staan en verslaan wees; hulle sal omdraai en skielik verslane wees.

Psalms 6