Psalms 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Vurige loflied van Dawid wat hy tot eer van יהוה gesing het aangaande Kush, ’n Binyaminiet. O יהוה, my God, in U skuil ek; red my van al my vervolgers en bevry my

Psalms 7

Psalms 7:1-10