Psalms 45:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U majesteit is triomferend! Ry op die Boodskap van waarheid, nederigheid, onpartydige opregtheid; U leringe word bevestig deur respekvolle vrees vir u regterhand!

Psalms 45

Psalms 45:1-8