Psalms 45:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Hulle sal gebring word met oorweldigende blydskap en vreugde en in die koning se paleis ingaan.

16. In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as prinse oor die hele aarde.

17. Ek sal dat u naam (karakter en outoriteit) onthou word in alle geslagte; daarom sal die mense u vir ewig en ewig loof en dank met uitgestrekte hande.

Psalms 45