Psalms 44:12-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. U verkoop U volk goedkoop en het geen wins uit hulle verkope nie.

13. U maak ons ’n bespotting vir ons bure, ’n spot en veragting vir die wat rondom ons is.

14. U maak ons ’n spreekwoord onder die nasies, ’n skud van die kop onder die volke.

15. My skande is die hele dag voor my en my vernedering oorweldig my

Psalms 44