Psalms 45:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Vir die musiekleier; volgens: “Lelies (Shoshannim):” ’n onderriggewende gedig van die seuns van Korag; ’n lied van liefde. 2 My binneste borrel oor van goeie nuus en ek vertel my dade aan die koning; my tong is die pen van ’n vaardige skrywer.