Psalms 39:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hoor my gebed, o יהוה, luister na my uitroep; moenie stilbly by my trane nie, want ek is ’n besoeker by U en ’n vreemdeling soos al my vaders was.

13. Bevry my sodat ek in vrede kan rus voordat ek heengaan en nie meer is nie.”

Psalms 39