Psalms 40:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Ek het geduldig op יהוה gewag en Hy het Hom na my toe gedraai en my smeekgebed gehoor.

Psalms 40

Psalms 40:1-3