Psalms 38:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Dié wat kwaad vir goed vergeld, staan my teë omdat ek die goeie najaag.

21. Verlaat my nie, o יהוה! My God, wees nie ver van my af nie!

22. Maak gou om my te help, יהוה, my Redder!Ya’a 1:26

Psalms 38