Psalms 39:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier; aan Y’dutun: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Ek het gesê: “Ek wil oplet na my lewenswyse dat ek nie sondig met my tong nie; ek sal die woorde van my mond in toom hou solank die bose in my teenwoordigheid is.”

Psalms 39

Psalms 39:1-7