Psalms 35:26-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Laat hulle wat my boosheid toewens beskaamd staan en in verwarring gebring word; laat hulle wat hulself bo my oplig, met skande en oneer beklee word!

27. Laat hulle wat bly is oor my oorwinning sing van vreugde en bly wees; ja, laat hulle voortdurend sê: “Groot is יהוה wat bly is oor die vrede van Sy dienskneg!”

28. My tong sal U regverdigheid heeldag lank verkondig en U loof en prys.Rom 3:18

Psalms 35