Psalms 35:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat hulle wat my boosheid toewens beskaamd staan en in verwarring gebring word; laat hulle wat hulself bo my oplig, met skande en oneer beklee word!

Psalms 35

Psalms 35:16-28