7. Nou weet ek dat יהוה Sy gesalfde verlos; Hy sal hom antwoord vanuit Sy afgesonderde hemel met die verlossingskrag van Sy regterhand.Mik 5:9; Ps 33:17
8. Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar óns sal seëvier deur die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה ons God.Y’ho 11:6 10 O יהוה, red ons en mag ons Koning ons antwoord op die dag as ons roep!
9. Húlle het inmekaargesak en geval, maar óns het opgestaan en regop gestaan.