Psalms 21:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 O יהוה, die koning sal bly wees in U sterkte en in U verlossing sal hy hom grootliks verbly!

Psalms 21

Psalms 21:1-2