Psalms 19:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Die hemele vertel van die lof, eer en aanbidding van God en hulle uitgestrektheid verkondig die werk van Sy hande.

2. Dag na dag word boodskappe uitgestort en nag na nag word kennis openbaar.

3. Daar is geen spraak of taal waar hulle stem nie gehoor word nie.Rom 1:20; Rom 10:18 Hy het Sy tent vir die son tussen hulle gesit

Psalms 19