Psalms 19:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Die hemele vertel van die lof, eer en aanbidding van God en hulle uitgestrektheid verkondig die werk van Sy hande.

Psalms 19

Psalms 19:1-7