Psalms 16:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Vir die afgesonderdes wat op die aarde is, sê ek ook: “Hulle is die lofwaardiges in wie al my behae is.”

4. Die smarte van hulle wat U vir ’n ander verruil het, sal vermenigvuldig word; ek sal nie hulle drankoffers van bloed uitgiet of hulle name op my lippe neem nie.

5. יהוה is die Deel van my erfenis en my Beker; U ondersteun my deel.

6. Die maatlyne het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.

Psalms 16