Psalms 15:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat nie sy geld uitleen teen rente nie en geen omkoopgeskenk aanneem teen die onskuldige nie. Hy wat hierdie dinge doen, sal nooit geskud word nie.

Psalms 15

Psalms 15:1-5