6. Wanneer hulle regters deur ’n sterk hand gestop word, sal hulle na my woorde luister, want hulle is soet.
7. Soos die ploegskaar die grond verstrooi, laat hulle beendere gestrooi word by die mond van die graf.
8. Ek het my oë na U toe opgelig, יהוה, Meester; ek het in U vertrou, moenie my lewe verwerp nie!
9. Bewaar my van die hand van die trotse, want hulle het strikke vir my gespan.
10. Laat die bose saam val in hulle eie nette terwyl ek sal verbygaan!