’n Onderriggewende gedig van Dawid, toe hy in die grot was, ’n gebed. 2 Ek het hardop uitgeroep na יהוה, ek het my smeking met ’n harde stem tot יהוה gerig.