Psalms 13:5-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. sodat my vyande nie kan sê: “Ek het hom oorwin” nie en my teëstanders nie juig as ek geskud word nie.

6. Ek het egter vertrou op U liefdevolle goedheid; my verstand, wil en emosie sal juig oor U verlossing. Ek wil sing tot יהוה omdat Hy aan my goed gedoen het.Ps 53:1

Psalms 13