Psalms 12:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U, o יהוה, sal hulle bewaar; U sal hom bewaar van hierdie geslag vir ewig. 9 Die wetsoortreder loop oral rond met trots wanneer vuilheid hoog geag word by die seuns van die mens.

Psalms 12

Psalms 12:2-8