Openbaring 21:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Dit het die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God gehad en sy lig was soos edelstene, rooi-kwarts-jaspis, wat lyk soos ’n kristal.

12. Dit het ook ’n groot, hoë muur met twaalf poorte gehad en by die poorte twaalf engele en hulle name is geskryf, die name van die twaalf stamme van Yisra’el.Yeg 48:31-34

13. Aan die oostekant was daar drie poorte, aan die noordekant drie poorte, aan die suidekant drie poorte en aan die westekant drie poorte

14. en die muur van die stad het twaalf fondamente gehad en daarop was die name van die twaalf afgevaardigdes van die Seun.

Openbaring 21