Openbaring 22:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir my ’n skoon rivier van die water van die lewe gewys, helder soos kristal, wat uitstroom vanuit die troon van God en van die Lam.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-10