1. Ek het nuwe hemele en ’n nuwe aarde gesien, want die vorige hemele en die vorige aarde het weggegaan en die see was nie meer nie
2. en ek het die afgesonderde stad, nuwe Yerushalayim, sien afkom vanaf langs God uit die hemel, voorberei as ’n bruid wat vir haar man versier isZ’kh 2:9 en hulle sal Sy volk wees en dieselfde God is by hulle en sal vir hulle God wees.Lev 26:11-12; Yes 8:8,10; Yir 31:33; Yeg 37:27; Yeg 43:7; 2 Kro 6:18
3. en ek het ’n harde stem uit die hemel hoor sê: “Let op, die tabernakel van God is by die mense en Hy bly by hulleYes 25:8 as gevolg van Hom.”
4. Hy sal elke traan van hulle oë afvee en die dood sal van nou af nie meer wees nie; ook sal daar nie meer rou, uitroepe en siektes wees nie,