Openbaring 2:27-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. om vir hulle ’n herder te wees met ’n ysterstaf. Soos erdegoed sal jy hulle stukkend slaan, want net so het Ek ook van My Vader ontvang

28. en Ek sal vir hom die môrester gee.

29. Hy wat ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees vir die gemeentes sê.’

Openbaring 2