Openbaring 1:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die geheim van daardie sewe sterre wat jy in My regterhand gesien het en die sewe goue kandelare: die sewe sterre is die boodskappers van sewe gemeentes en die sewe kandelare wat jy gesien het, is sewe gemeentes.

Openbaring 1

Openbaring 1:17-20