Openbaring 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soveel as wat sy haarself vereer, loof en aanbid en haarself ophef, na dié mate moet julle haar lyding en smart aandoen omdat sy in haar gedagtes sê: ‘Ek sit as koningin en is nie ’n weduwee nie en ek sal nooit smart sien nie.’

Openbaring 18

Openbaring 18:1-12