Openbaring 18:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Betaal haar terug, soos wat sy ander terugbetaal het en verdubbel dit vir haar volgens haar dade. Skink vir haar dubbel, in die beker waarin sy geskink het.

Openbaring 18

Openbaring 18:1-15