Openbaring 13:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het op die sand by die see gestaan en ek het ’n dier uit die see sien opkom met tien horings en sewe koppe en op sy horings tien krone en op sy koppe die karakter en outoriteit wat kwaadpraat teen God.Dan 7:4-6 en die draak het sy krag, sy troon en groot outoriteit vir hom gegee.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-7