Openbaring 12:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die draak was woedend vir die vrou en hy het gegaan om oorlog te voer teen haar en dié wat oorgebly het van haar Seun, dié wat die opdragte van God nakom en die getuienis van Yeshua vashou.Dan 7:3, 7, 8, 20, 25

Openbaring 12

Openbaring 12:7-17