Openbaring 12:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. ’n Groot arend se twee vlerke is vir die vrou gegee sodat sy na die wildernis, na haar plek daar, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang versorg word, ’n tyd, tye en ’n halwe tyd.

15. Die slang het water, soos ’n rivier, uit sy bek agter die vrou aan uitgespoeg, om haar te laat meesleur deur die water

16. en die aarde het die vrou gehelp deur sy mond oop te maak en die rivier, wat die draak uit sy bek uitgespoeg het, in te sluk.

Openbaring 12