Numeri 30:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As haar man die dinge uitdruklik verbreek op die dag dat hy daarvan hoor, sal niks van alles wat oor haar lippe uitgegaan het, van haar geloftes of van dit waartoe sy haarsalf verbind het, staan nie; haar man het dit verbreek en יהוה sal haar dit vergewe.

Numeri 30

Numeri 30:5-16