Numeri 30:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. en haar man daarvan hoor en stilbly teenoor haar en haar nie verbied nie, dan sal al haar geloftes staan en elke verbintenis waartoe sy haarself verbind het, sal staan.

12. As haar man die dinge uitdruklik verbreek op die dag dat hy daarvan hoor, sal niks van alles wat oor haar lippe uitgegaan het, van haar geloftes of van dit waartoe sy haarsalf verbind het, staan nie; haar man het dit verbreek en יהוה sal haar dit vergewe.

13. Elke gelofte, elke eed en elke verbintenis om haarself te verneder; haar man sal dit laat vasstaan, of haar man kan dit vernietig.

Numeri 30