Numeri 30:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Moshe het met die hoofde van die stamme van die seuns van Yisra’el gepraat en gesê: “Hierdie is dit wat יהוה beveel het:

2. ‘Wanneer iemand aan יהוה ’n gelofte doen of ’n eed sweer waardeur hy homself tot iets verbind, moet hy sy woord nie breek nie; hy moet alles doen wat uit sy mond uitgaan.

3. Wanneer ’n vrou aan יהוה ’n gelofte gedoen het of haarself tot iets verbind het terwyl sy jonk was in haar vader se huis

Numeri 30