Numeri 30:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Wanneer iemand aan יהוה ’n gelofte doen of ’n eed sweer waardeur hy homself tot iets verbind, moet hy sy woord nie breek nie; hy moet alles doen wat uit sy mond uitgaan.

Numeri 30

Numeri 30:1-6