1. Moshe het met die hoofde van die stamme van die seuns van Yisra’el gepraat en gesê: “Hierdie is dit wat יהוה beveel het:
2. ‘Wanneer iemand aan יהוה ’n gelofte doen of ’n eed sweer waardeur hy homself tot iets verbind, moet hy sy woord nie breek nie; hy moet alles doen wat uit sy mond uitgaan.