Numeri 27:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Jy moet met die seuns van Yisra’el praat en sê: ‘As iemand sterf en geen seun het nie, moet julle sy erfdeel op sy dogter laat oorgaan

9. en as hy geen dogter het nie, moet julle sy erfdeel aan sy broers gee

10. en as hy geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan die broers van sy vader gee

Numeri 27