want יהוה het vir hulle gesê: “Hulle sal sekerlik sterf in die wildernis! Van hulle het niemand oorgebly nie buiten Kalev, die seun van Y’funneh en Y’hoshua, die seun van Nun.