Numeri 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die dogters van Tz’lof’gad, die seun van Hefer, die seun van Gil’ad, die seun van Makhir, die seun van M’nasheh, van die families van M’nasheh, die seun van Yosef, nadergekom; dit is die name van sy dogters: Maglah, No’ah, Hoglah, Milkah en Tirtzah

Numeri 27

Numeri 27:1-5