Numeri 26:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Binyamin, volgens hulle families was: van Bela, die familie van die Bal’iete; van Ashbel, die familie van die Ashbeliete; van Agiram, die familie van die Agiramiete;

Numeri 26

Numeri 26:33-42