Numeri 26:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die families van die seuns van Efrayim, volgens die van hulle wat getel is, twee en dertig duisend vyf honderd (32 500). Hierdie is die seuns van Yosef, volgens hulle families.

Numeri 26

Numeri 26:34-38