Numeri 26:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Van Asri’el, die familie van die Asri’eliete; van Sh’khem, die familie van die Sh’khemiete;

32. van Sh’mida, die familie van die Sh’mida’iete; van Hefer, die familie van die Hefriete.

33. Tz’lofgad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar dogters. Die name van die dogters van Tz’lofgad was: Magla, No’ah, Hoglah, Milkah en Tirtzah.

Numeri 26