Numeri 22:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe maak יהוה Bil’am se oë oop en hy sien die Engel van יהוה in die pad staan met Sy uitgetrekte swaard in Sy hand en hy het neergebuig en op sy gesig op die grond geval.

Numeri 22

Numeri 22:21-37