Numeri 22:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die donkie sê vir Bil’am: “Is ek nie jou donkie waarop jy gery het vandat ek joune geword het tot vandag toe nie? Was dit ooit my gewoonte om so met jou te maak?” Hy antwoord: “Nee.”

Numeri 22

Numeri 22:23-31