Numeri 22:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het in die nag na Bil’am gekom en gesê: “As die mans dan gekom het om jou te roep, staan dan op, gaan saam met hulle, maar net die woord wat Ek vir jou sê, dit moet jy doen.”

Numeri 22

Numeri 22:14-24